2006 Italiaanse Grand Prix

Die 2006 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 10 September 2006 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher in sy Ferrari gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy